Apt (Vaucluse)

Apt
Standbeeld van die heilige Anna op die koepel van die katedraal
Standbeeld van die heilige Anna op die koepel van die katedraal
Wapen van Apt
Wapen
Apt is in Frankryk
Apt
Apt
Koördinate: 43°52′37″N 5°23′49″O / 43.87694°N 5.39694°O / 43.87694; 5.39694
LandVlag van Frankryk Frankryk
Gewes Provence-Alpes-Côte d'Azur
Département Vaucluse
ArrondissementApt
KantonApt
Stigting150 v.C.
Regering
 • BurgemeesterOlivier Curel
Oppervlak
 • Totaal44,57 km2 (17,21 vk. myl)
Hoogte
170–567 m (560–1 860 ft)
Bevolking
 • Totaal11 405
Poskode
84400
Skakelkodes84003
Webwerfapt.fr

Apt is 'n dorp in die Franse département Vaucluse (région Provence-Alpes-Côte d'Azur) met 11 405 inwoners (2009). Apt lê tussen die Plato van Vaucluse en die Luberon-bergreeks, in die hartland van die Luberon. Die dorp het sy eeue-oue Provensaalse karakter bewaar en bekoor met nou straatjies, ou fonteine en statige herehuise.

Apt het sy naam aan 'n geologiese periode van die Laer Kryttydperk verleen, die sogenaamde Aptium.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy